EPISODE · May 20, 2016 · 4 MIN
KAAPSE STERREKUNDIGE ONTDEK NUWE PLANEET
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Robot-beheerde teleskoop in die koue Noord-Kaapse dorp Sutherland het 'n nuwe planeet tydens sy roetine waarnemings raakgesien. Die ontwerper van die teleskoop bekend as KELT, die sterrekundige Dr Rudi Kuhn, sê die teleskoop word gebruik om na transito planete by veral helder sterre te soek. Dit is vir hom as 'n sterrekundige en sy span 'n groot deurbraak omdat hulle meer navorsing in Suid-Afrika oor hierdie planeet, bekend as die KELT 10B, kan doen. Vincent Mofokeng het met hom gepraat....
Embed this episode
Ready to play
KAAPSE STERREKUNDIGE ONTDEK NUWE PLANEET
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.