KAN MANS EN VROUE OP GELYKE VLAK OP DIE SPORTVELD DEELNEEM? episode artwork

EPISODE · Jun 29, 2017 · 4 MIN

KAN MANS EN VROUE OP GELYKE VLAK OP DIE SPORTVELD DEELNEEM?

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Een van wêreldtennis se kleurrykste en mees uitgesproke legendes John McEnroe het die spreekwoordelike kat in die duiwehok losgelaat met sy uitspraak dat die nommer een-vrouester Serena Williams waarskynlik maar die 700ste posisie op die wêreldranglys sou beklee het indien sy teen mans meegedeel het. Dis waaroor ons nou met die sportsielkundige dr. Henning Gericke praat.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 29, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

KAN MANS EN VROUE OP GELYKE VLAK OP DIE SPORTVELD DEELNEEM?

0:00 4:51

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 29, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!