EPISODE · Nov 25, 2015 · 3 MIN
KANKER JOGURT
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Jogurt en probiotika, kan dalk kankerbehandeling verbeter luidens die jongste navorsing van die Universiteit van Chicago. 'n Navorsingsgenoot by die Universiteit Stellenbosch, Dr Carl Albrecht, vertel dat navorsing oor die waarde van jogurt geensins nuut is nie, maar dat dié nuwe bevindige selfs die navorsers verstom het. Melissa Tighy het die onderhoud gedoen.
Embed this episode
Ready to play
KANKER JOGURT
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.