EPISODE · Jun 14, 2017 · 2 MIN
KANKER MEDISYNE TE DUUR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Mededingingskommissie gaan drie farmaseutiese maatskappye ondersoek, wat na bewering kankermedisyne teen buitensporige pryse verkoop. Volgens die Kommissie is daar 'n groot verskil tussen die pryse vir die openbare en privaatsektor. Die woordvoerder vir die Kommissie, Sipho Ngwema, het aan Jean Esterhuizen gesê burgerlike organisasies beskuldig die maatskappy Roche daarvan dat hy borskankerbehandeling teen onbekostigbare pryse verkoop. [Jean Esterhuizen]
NOW PLAYING
KANKER MEDISYNE TE DUUR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m