EPISODE · Feb 10, 2016 · 3 MIN
KATHU: BEPLANDE AFLEGGINGS IN DIE MYNBOUSEKTOR
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die beplande afleggings in die mynbousektor is soos 'n strop wat al hoe nouer trek om die nek van myndorpies. Dorpe soos Kathu in die Noord-Kaap is afhanklik van mynboubedrywighede vir oorlewing. Die Sishen Myn beplan om meer as twee duisend ses honderd werkers en meer as een duisend drie honderd kontrakteurs in die pad te steek. Storie deur Hanri Wondergem.
Embed this episode
Ready to play
KATHU: BEPLANDE AFLEGGINGS IN DIE MYNBOUSEKTOR
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.