EPISODE · Aug 8, 2017 · 3 MIN
KENNER GLO TOEGANKLIKER ARBEIDSWETTE KAN WERK SKEP
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Statistieke Suid-Afrika het bekendgemaak dat die amptelike werkloosheidskoers in die tweede kwartaal op 27,7% onveranderd bly. Die getal werkloses is volgens dié syfers sowat 6,2 miljoen mense, sowat 'n kwart van die bevolking wat kan werk. Pierre Wolmarans is 'n arbeidsregkenner wat glo die hoë werkloosheidsyfer is op twee elemente gebasseer.
Embed this episode
NOW PLAYING
KENNER GLO TOEGANKLIKER ARBEIDSWETTE KAN WERK SKEP
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.