Kersfees in Parys episode artwork

EPISODE · Dec 25, 2020 · 17 MIN

Kersfees in Parys

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

‘n Predikant uit die hart van Suid-Afrika, is die laaste mens wat jy sou dink ‘n kansel sou bestyg in Skotland se nasionale kerk, die Scots Kirk. Maar Jan Steyn het dié groot skuif gemaak en Pretoria eers vir Skotland, en daarna Parys verruil. Hoewel Steyn nou sy beroep in Engels beoefen, sê hy, hy sien baie daarna uit om die nuwe, direkte Afrikaanse Bybelvertaling onder oë te kry. Gustav Greyling het met hom gesels oor vanjaar se ongewone Kersfees in ‘n half-ingeperkte Parys; en ook by professor Bernard Combrink van die Bybelgenootskap gaan kers opsteek, oor of Steyn nog die ou bekende Kersverhaal in die nuwe Bybel sal herken.

NOW PLAYING

Kersfees in Parys

0:00 17:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 17 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 25, 2020.

What is this episode about?

‘n Predikant uit die hart van Suid-Afrika, is die laaste mens wat jy sou dink ‘n kansel sou bestyg in Skotland se nasionale kerk, die Scots Kirk. Maar Jan Steyn het dié groot skuif gemaak en Pretoria eers vir Skotland, en daarna Parys verruil....

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!