KHOMANI KULTURELE LANDSKAP NOU 'N WêRELD-ERFENISGEBIED episode artwork

EPISODE · Jul 10, 2017 · 2 MIN

KHOMANI KULTURELE LANDSKAP NOU 'N WêRELD-ERFENISGEBIED

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Khomani Kulturele Landskap in die Kalahari Gemsbok Nasionale Park, is deur die VN aangewys as 'n wêreld-erfenis gebied. Dié gebied van meer as 900 000 hektar is deel van die Dawid Kruiper Distrik-munisipaliteit en sluit die hele park in. Suid-Afrika het nou nege wêreld-erfenisgebiede. 'n Professor in geskiedenis aan die Noordwes Universiteit en die direkteur van Archa-Etnos Argeoloë, Dr. Anton van Vollenhoven, het aan Marlinée Fouché gesê dié gebied geniet nou internasionale status.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 10, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

KHOMANI KULTURELE LANDSKAP NOU 'N WêRELD-ERFENISGEBIED

0:00 2:33

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 10, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!