KI kan SA se mynbedryf laat herleef: studie episode artwork

EPISODE · Jul 28, 2026 · 0 MIN

KI kan SA se mynbedryf laat herleef: studie

from Nuus · host Kosmos 94.1

PwC Suid-Afrika se studie toon kunsmatige intelligensie en tegnologieë van die Vierde Nywerheidsrewolusie kan help om die land se sukkelende mynbedryf te laat herleef deur nuwe mineraalbronne te identifiseer en produktiwiteit te verbeter. Die mede-direkteur van Smart Mining, Ian Mackay, het tydens die Myn-vernuwingsuitstalling gesê die sektor word gekniehalter deur dalende beleggings, mynsluitings, onwettige mynbedrywighede en verouderde infrastruktuur. Hy sê kunsmatige intelligensie kan mynverkenning verbeter, onwettige mynbedrywighede opspoor, beleggings lok en help om broodnodige werksgeleenthede te skep.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

KI kan SA se mynbedryf laat herleef: studie

0:00 0:20

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 28, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!