KI verhoog produktiwiteit volgens jongste verslag episode artwork

EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN

KI verhoog produktiwiteit volgens jongste verslag

from Nuus · host Kosmos 94.1

Besighede wat die meeste aan KI blootgestel is, het hul voorsprong in personeelproduktiwiteitsgroei verdriedubbel sedert 2022 in vergelyking met besighede wat die minste blootgestel is. Dit is volgens die nuutste PWC 2026-Kunsmatige Intelligensie Globale Werkgeleenthede verslag. Die verslag toon dat die boonste vyf van die mees blootgestelde ondernemings indrukwekkende produktiwiteitsgroei van 163 persent aangeteken het. Kosmos 94.1 Nuus het reaksie by Suid Afrikaanse ekonoom Dawie Roodt gekry.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 25, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

KI verhoog produktiwiteit volgens jongste verslag

0:00 0:34

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 25, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!