EPISODE · Nov 19, 2015 · 2 MIN
KIMBERLEY WATER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Inwoners van Kimberley in die Noord-Kaap kla oor 'n ernstige waterkrisis wat al vir meer as 'n week duur. Volgens 'n inwoner, Mia Donoghue, kan die munisipaliteit geen antwoorde verskaf nie. Die inwoners sê veral ouetehuise smeek om hulp en skool toilette loop oor. Vincent Mofokeng het met Donoghue gepraat...
Embed this episode
Ready to play
KIMBERLEY WATER
0:00
2:19
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 19, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!