Kinder-selfmoorde 'wys iets is verkeerd in gemeenskappe' episode artwork

EPISODE · Jun 24, 2026 · 0 MIN

Kinder-selfmoorde 'wys iets is verkeerd in gemeenskappe'

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die naweek se misdaadsverslag het twee selfmoorde van minderjariges vermeld. Die eerste was van 'n 16-jarige in die Oshoogolo-nederstetting in die Omusati-streek, en die ander was 'n negejarige seun wat homself in dieselfde nedersetting gehang het. Kosmos 94.1 Nuus het met die kliniese sielkundige dr. Shaun Whittaker gepraat, wat sê dit dui daarop dat iets fundamenteel verkeerd gegaan het in gemeenskappe.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 24, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Kinder-selfmoorde 'wys iets is verkeerd in gemeenskappe'

0:00 0:39

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 24, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!