KINDER-VRIENDELIKE KLAGTEHANTERINGSPROSESSE WORD BEKENDGESTEL episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2017 · 2 MIN

KINDER-VRIENDELIKE KLAGTEHANTERINGSPROSESSE WORD BEKENDGESTEL

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekomissie het begin om kinder-vriendelike klagte hanterings-prosesse bekend te stel. Die komissie het reeds kinder-vriendelike omgewings by hul kantore in KwaZulu-Natal, die Oos-kaap en Gauteng geopen, met die doel om kinders se deelname in aangeleenthede wat hulle raak aan te moedig. Joan-Marie Verhoef berig dat die toename in geweld teen kinders die kommissie aangespoor het om dié klagte meganismes in plek te stel...

NOW PLAYING

KINDER-VRIENDELIKE KLAGTEHANTERINGSPROSESSE WORD BEKENDGESTEL

0:00 2:48

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 21, 2017.

What is this episode about?

Die Suid-Afrikaanse Menseregtekomissie het begin om kinder-vriendelike klagte hanterings-prosesse bekend te stel. Die komissie het reeds kinder-vriendelike omgewings by hul kantore in KwaZulu-Natal, die Oos-kaap en Gauteng geopen, met die doel om...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!