EPISODE · Nov 28, 2015 · 2 MIN
KINDERBRUIDE IN AFRIKA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Volgens die Verenigde Nasies se kinderfonds, of te wel UNICEF, kan die aantal kinderbruide in Afrika na 310 miljoen in 2050 verdubbel. Dianke Nel berig die aantal kinderbruide in Suid-Afrika is minder as tien persent, wat een van die laagste syfers in vergelyking met ander Afrika-lande is.
Embed this episode
Ready to play
KINDERBRUIDE IN AFRIKA
0:00
2:36
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on November 28, 2015.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!