EPISODE · Apr 27, 2016 · 2 MIN
KINDERKOOR VLIEG BELGIë TOE VIR EUROPESE MUSIEKFEES
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die bekroonde Suid-Kaapse Kinderkoor is onderweg na België vir die 64-ste Europese Musiekfees vir die Jeug in Neerpelt. Dis die enigste koor op die vasteland wat genooi is. Die koor is as wêreld-ope-kampioen bekroon by die Wêreld-Koorspele wat in 2014 in Letland gehou is. Hulle was ook die wenner van die ATKV-Animato-koorwedstryd in dieselfde jaar. Tanya Krause doen verslag...
Embed this episode
Ready to play
KINDERKOOR VLIEG BELGIë TOE VIR EUROPESE MUSIEKFEES
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.