EPISODE · Jun 12, 2017 · 2 MIN
KNYSNA BRANDE: VALS BOODSKAPPE ONDERSOEK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die polisie in die Suid-Kaap sê dat hulle die oorsprong van vals boodskappe tydens die Knysna brande ondersoek. In hierdie boodskappe word onder meer beweer dat vragmotors gekaap word en huise geplunder is. 'n Polisiewoordvoerder, kaptein Malcolm Pojie sê daar is geen bewyse dat hierdie misdade gepleeg is nie...
Embed this episode
NOW PLAYING
KNYSNA BRANDE: VALS BOODSKAPPE ONDERSOEK
0:00
2:11
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 12, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!