EPISODE · Aug 4, 2017 · 2 MIN
KOKO WAG STEEDS OP HERVERKIESING IN NAMAKWALAND
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Jaar na die plaaslike munisipale verkiesing - wag die Kaapse Koalisie vir Onafhanklike Kandidate - KOKO - steeds op 'n herverkiesing in Namakwaland. Die Verkiesingshof het bevind dat die OVK gefaal het om nie die party op die kiesersrol te plaas nie. Die party meen hy sou kon genoeg stemme werf vir 'n proporsionele-setel op die distriksraad. [Reginald Witbooi]
NOW PLAYING
KOKO WAG STEEDS OP HERVERKIESING IN NAMAKWALAND
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m