Kommer oor afvaardiging in Rusland - MK Party episode artwork

EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN

Kommer oor afvaardiging in Rusland - MK Party

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Thoko Didiza, en die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Refilwe Mtshweni-Tsipane, sê hulle neem kennis van kommer van sommige politieke partye oor 'n parlementêre afvaardiging wat tans op 'n amptelike bilaterale werkbesoek aan Rusland is. Afgesien van een Al Jama‑ah parlementslid, bestaan die vyf lede net uit ANC-parlementslede. Die MK Party sê dis teenstrydig met die parlementêre gebruik dat afvaardigings proporsioneel verteenwoordig moet wees. Die woordvoerder van die parlement, Moloto Mothapo, sê daar sal met die gepaste parlementêre prosesse op die klagtes reageer word:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 17, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Kommer oor afvaardiging in Rusland - MK Party

0:00 0:24

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 17, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!