EPISODE · Jul 9, 2026 · 0 MIN
Kommer oor herroepte gewigsverlies medisyne
from Nuus · host Kosmos 94.1
Suid-Afrika se gesondheidsreguleerders waarsku die publiek en gesondheidsorgpersoneel om nie herroepte iDEXIS Semaglutide- en Tirzepatide-medisyne te gebruik, voor te skryf of uit te reik nie. Die reguleerders het gewaarsku aptekers en mediese praktisyns wat voortgaan om die herroepte medisyne in voorraad hou, voor te skryf of uit te reik, kan gedissiplineer word. Rodgers Baloyi van die Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte sê die produkte is in Junie herroep omdat dit 'n ernstige risiko vir die veiligheid van pasiënte inhou:
Embed this episode
NOW PLAYING
Kommer oor herroepte gewigsverlies medisyne
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.