EPISODE · Jun 25, 2026 · 0 MIN
Kommer oor vertragings in betalings aan kontrakteurs van GRN
from Nuus · host Kosmos 94.1
Kommer is in die parlement geopper oor vertragings in betalings aan kontrakteurs wat dienste aan die regering lewer. Die LPM-parlementslid Dawid Eigub het Tesourie-amptenare en regeringsinstellings daarvan beskuldig dat hulle ingediende fakture terughou en betalings teen 'n onaanvaarbaar stadige tempo verwerk. Hy het aangevoer dat die vertragings nie net besighede finansieel belas nie, maar ook werknemers raak wat afhanklik is van stiptelike lone.
Embed this episode
NOW PLAYING
Kommer oor vertragings in betalings aan kontrakteurs van GRN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.