EPISODE · Jul 27, 2017 · 5 MIN
KOMMER OOR VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN KOPIEREGWETGEWING
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
INTRO:: Die kopiereg van skeppers van onder meer musiek, kuns en letterkunde kan deur nuwe wetgewing ondermyn word. 'n Sambreel organisasie, die Suid-Afrikaanse Kopiereg Alliansie, sê kopieregwetgewing is opgestel om skeppers te beskerm. Daar is egter vrese dat die voorgestelde wysigings aan dié wetgewing juis die skeppers gaan te na kom. Hanri Wondergem het meer inligting.
NOW PLAYING
KOMMER OOR VOORGESTELDE WYSIGINGS AAN KOPIEREGWETGEWING
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
Jul 8, 2026 ·14m
Jul 8, 2026 ·49m
Jul 7, 2026 ·20m
Jul 7, 2026 ·14m