Konsessies vir duingordel sal nie werk nie, MEFT het geen beheer nie episode artwork

EPISODE · Jul 7, 2026 · 0 MIN

Konsessies vir duingordel sal nie werk nie, MEFT het geen beheer nie

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die omgewingsministerie hersien die bestuur van die hoogs sensitiewe duingordel tussen Swakopmund en Walvisbaai deur 'n nuwe, gestruktureerde konsessieproses in te stel. Na aanleiding van openbare en belanghebbende konsultasies in die Erongo-streek, stel die ministerie streng bepalings en voorwaardes vas om kommersiële operateurs wat vierwielmotorfietse en 4x4's te reguleer. Om plaaslike ekonomiese insluiting te verseker, is hierdie konsessies ontwerp om voorheen benadeelde Namibiërs en plaaslike gemeenskappe te bevoordeel. Reaksie is ontvang van Gerald Kolb, toerisme-aktivis en bestuurder van Charlie Desert Tours. Hy sê die plan sal nie werk vir Dorob Nasionale Park nie.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 7, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Konsessies vir duingordel sal nie werk nie, MEFT het geen beheer nie

0:00 0:38

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 7, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!