EPISODE · Dec 9, 2015 · 2 MIN
KORRUPSIE
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
'n Jong vrou in Johannesburg het internasionaal bekend geword oor haar persoonlike veldtog teen korrupsie. Die drie-en-twintig jarige Kavisha Pillay, wat vir die organisasie Corruption Watch werk, is besig om duisende mense wereldwyd te werf om korrupsie te bekamp. Sy beskryf die misdaad as een van Suid-Afrika, en die wereld, se grootste uitdagings. Darren Taylor doen verslag.
Embed this episode
Ready to play
KORRUPSIE
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.