EPISODE · Aug 15, 2017 · 2 MIN
KOUEFRONT BRING BIBBERWEER
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Suid-Afrikaners moet liefs nog nie hul winterjasse wegpak nie. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens kan groot gedeeltes van die land vandeesweek 'n kouefront verwag. Joan-Marie Verhoef berig dat temperature vanaf vandag begin daal weens 'n kouefront wat reeds die Wes-Kaap bereik het.
Embed this episode
NOW PLAYING
KOUEFRONT BRING BIBBERWEER
0:00
2:20
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on August 15, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!