Skip to content
KRITIEK TEEN PRESIDENT JACOB ZUMA - EPISODE 2 episode artwork

EPISODE · Apr 6, 2016 · 7 MIN

KRITIEK TEEN PRESIDENT JACOB ZUMA - EPISODE 2

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die Nasionale Vergadering se verwerping van 'n mosie om president Jacob Zuma uit sy amp te verwyder kom te midde van toenemende openbare kritiek teen die president. Dit volg 'n dag na die nasionale werkkomitee van die ANC Zuma van alle blaam onthef het oor Nkandla. In die proses het die party 'n afgewaterde interpretasie van die grondwethof se opspraakwekkende uitspraak oor die president gemaak. Dit laat die indruk dat die president onaantasbaar en immuun teen kritiek is. In die tweede deel van 'n ondersoek na die impak van kritiek op die president, probeer Izak du Plessis vasstel watter rol die ANC in die posisie van die president speel.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Apr 6, 2016

Embed this episode

Ready to play

KRITIEK TEEN PRESIDENT JACOB ZUMA - EPISODE 2

0:00 7:03

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 7 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on April 6, 2016.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!