KRUGERGOUD episode artwork

EPISODE · Jun 12, 2017 · 1 MIN

KRUGERGOUD

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die polisie in Skukuza is besig om 'n saak van diefstal te ondersoek na 'n museumuitstalling oor goud en minerale geplunder is. As deel van die Stevens Hamilton-biblioteek wat in Skukuza in die Nasionale Wildtuin gelee is, is daar ook 'n museum wat goue artifakte uitstal. Die woordvoerder van SANPARKE, William Mabasa, sê verskeie stukke van die uitstalling het, onder raaiselagtige omstandighede verlede jaar verdwyn. [Suzanne Paxton]

NOW PLAYING

KRUGERGOUD

0:00 1:10

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 1 minute long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 12, 2017.

What is this episode about?

Die polisie in Skukuza is besig om 'n saak van diefstal te ondersoek na 'n museumuitstalling oor goud en minerale geplunder is. As deel van die Stevens Hamilton-biblioteek wat in Skukuza in die Nasionale Wildtuin gelee is, is daar ook 'n museum wat...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!