EPISODE · Feb 15, 2016 · 2 MIN
KUBERKRAKERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die berugte groep internasionale kuberkrakers, Anonymous, het die naweek op webtuistes van die Suid-Afrikaanse regering toegeslaan. Die groep het toegang gekry tot 'n databasis van die regering se kommunikasiediens. Die groep het die name, ID nommers en kontakbesonderhede van regeringsamptenare bekendgemaak.
Embed this episode
Ready to play
KUBERKRAKERS
0:00
2:35
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on February 15, 2016.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!