EPISODE · Apr 21, 2016 · 2 MIN
KUBERKRAKERS TOELATINGSTELSEL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Dertien kuberkrakers het hierdie week probeer om die Gautengse departement van onderwys se aanlyn-toelatingstelsel te belemmer. Die stelsel het vroeër hierdie week vir 'n tweede keer in twee weke in duie gestort omdat te veel ouers die stelsel wou gebruik. Die Gautengse regering sê kuberkrakers was nie suksesvol in hulle pogings nie - 'n aanduiding dat die stelsel sterk is. Maar 'n kuberspesialis en wettige kuberkraker, Jacques van Heerden, sê die departement kan nie seker wees of die kuberkrakers inbraak gemaak het nie.
Embed this episode
Ready to play
KUBERKRAKERS TOELATINGSTELSEL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.