EPISODE · Jul 5, 2017 · 2 MIN
KWILTFEES IN PORT ELIZABETH LOK BESOEKERS
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die tweejaarlikse Nasionale Kwiltfees is weer na tien jaar in Port Elizabeth in die Oos-Kaap. Die fees roteer tussen verskillende stede in die land. Honderde kwilters vertoon hulle kunstige handwerk by die fees, met die tema "siyadala" wat beteken "ons skep". Die fees lok kwiltmakers reg oor die wêreld. Dit word gereken as 'n kunsvorm.
Embed this episode
NOW PLAYING
KWILTFEES IN PORT ELIZABETH LOK BESOEKERS
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.