Lamola waarsku oor waninligting rakende xenofobie episode artwork

EPISODE · Jun 11, 2026 · 0 MIN

Lamola waarsku oor waninligting rakende xenofobie

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van Internasionale Betrekkinge en Samewerking, Ronald Lamola, sê hy erken onlangse spanning oor buitelanders het Suid-Afrika se verhoudings in Afrika geraak, maar waarsku teen waninligting. Volgens berigte uit Ghana is twee Nigeriërs dood en 15 Ghanese in die hospitaal opgeneem nadat hulle tydens onlangse betogings teen buitelanders aangerand is. Lamola het aan ʼn Ghanese radiostasie gesê Suid-Afrika en Ghana het sterk geskiedkundige bande wat beskerm moet word:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 11, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Lamola waarsku oor waninligting rakende xenofobie

0:00 0:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 11, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!