EPISODE · Aug 21, 2026 · 0 MIN
Landbou se minimumloon het 'n rimpeleffek
from Nuus · host Kosmos 94.1
Professor Helmke von Bach van Unam sê dat jongmense in die landbousektor 'n groter risiko loop om afgelê te word as gevolg van verhogings van die minimumloon. Sy kommentaar kom na 'n onlangse vergadering tussen arbeidminister Wise Immanuel, landbou-unies en die Landbouwerkgewersvereniging oor die minimumloon wat op 1 Januarie tot 18 Namibiese dollar per uur styg, en boere wat sê dit is onbeskostigbaar. Von Bach praat met Kosmos 94.1 Nuus:
Embed this episode
NOW PLAYING
Landbou se minimumloon het 'n rimpeleffek
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.