LARSEN-C YSBERG VAN 5 800 VIERKANTE KILOMETER SKEUR WEG VAN YSWAND episode artwork

EPISODE · Jul 13, 2017 · 4 MIN

LARSEN-C YSBERG VAN 5 800 VIERKANTE KILOMETER SKEUR WEG VAN YSWAND

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Volgens wetenskaplikes het 'n ysberg van 'n duisend-miljard ton in Antarktika van die yswand weggeskeur. Navorsers van die Swansea Universiteit in Walli sê in 'n verklaring dit is een van die grootste ysberge nóg wat afgebreek het. Hulle sê hulle het die skeur die afgelope maande gemonitor en die stuk ys van 5 800 vierkante kilometer het tussen Maandag en gister van wat bekend is as die Larson C-ysrak afgebreek. Vir meer oor wat die uitwerking hiervan kan wees, praat ons nou met 'n klimaatkenner by die WNNR, professor Francois Engelbrecht.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 13, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

LARSEN-C YSBERG VAN 5 800 VIERKANTE KILOMETER SKEUR WEG VAN YSWAND

0:00 4:46

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 4 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 13, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!