EPISODE · Aug 25, 2026 · 0 MIN
Leeus 'kort kondisionering', maar lek lippe af vir All Blacks
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rugby: Die Leeus se hoofafrigter, Ivan van Rooyen, erken hulle is nie ten volle gereed vir die nuwe Verenigde Rugbykampioenskap-seisoen nie, maar gretig om hulle vanaand in Johannesburg teen Nieu-Seeland te toets. Die All Blacks is onoorwonne op hulle Suid-Afrikaanse toer nadat hulle reeds met die Stormers, die Haaie en die Bulle afgereken en die Springbokke in die eerste toets geklop het. Van Rooyen sê hulle kort nog kondisionering:
Embed this episode
NOW PLAYING
Leeus 'kort kondisionering', maar lek lippe af vir All Blacks
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.