EPISODE · May 10, 2016 · 3 MIN
LESUFI WIL MEER WIT ONDERWYSERS IN TOWNSHIPSKOLE Hê
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, wil meer wit onderwysers in townshipskole hê. Lesufi het gister in Soweto die eerste van 27 gespesialiseerde skole in Soweto geopen. Die skole word beskryf as die toekoms van onderrig in veral townshipskole. Maar 'n tekort aan goeie onderwysers en veral wit onderwysers kniehalter steeds die onderriggehalte, het Lesufi aan Izak du Plessis gesê.
Embed this episode
Ready to play
LESUFI WIL MEER WIT ONDERWYSERS IN TOWNSHIPSKOLE Hê
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.