LEUENVERKLIKKER episode artwork

EPISODE · Dec 15, 2016 · 18 MIN

LEUENVERKLIKKER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride, daag die hoof van die Valke in Gauteng, Prince Mokotedi, uit om in 'n regstreekse TV-uitsending saam met hom 'n poligraaftoets, oftewel 'n leuenverklikkertoets, af te lê. Dis nadat Mokotedi vir McBride van hoogverraad, spioenasie en sameswering tot moord beskuldig is. Ons praat met Mike Bolhuis, 'n spesiale ondersoeker van ernstige gewelds- en ekonomiese misdade, maar eers praat Heindrich Wyngaard met dr. Johan Burger van die Instituut vir Sekerheidstudies.

NOW PLAYING

LEUENVERKLIKKER

0:00 18:58

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 18 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on December 15, 2016.

What is this episode about?

Die hoof van die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat, Robert McBride, daag die hoof van die Valke in Gauteng, Prince Mokotedi, uit om in 'n regstreekse TV-uitsending saam met hom 'n poligraaftoets, oftewel 'n leuenverklikkertoets, af te lê....

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!