EPISODE · Jun 19, 2017 · 2 MIN
LICHTENBURG MOORDVERDAGTES NOG NIE VASGETREK
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die tweede plaasaanval binne 'n maand in Noordwes het Vrydagmiddag die lewe van die ses-en-veertig-jarige Hanno Steyn ge-eis. Steyn is tydens 'n plaasaanval in Hibernia in Lichtenburg vermoor. Joan-Marie Verhoef berig die polisie ondersoek die saak, maar geen verdagtes is al vasgetrek nie.
Embed this episode
NOW PLAYING
LICHTENBURG MOORDVERDAGTES NOG NIE VASGETREK
0:00
2:03
1×
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.
Similar Podcasts
Kommentaar
RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
Monitor
Die Monitorspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Spektrum
Die Spektrumspan hou jou op hoogte met die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure.
Nuuspod
Izak Du Plessis
Die tuiste van Afrikaanse stories agter die nuus.
Frequently Asked Questions
How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?
This episode is 2 minutes long.
When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?
This episode was published on June 19, 2017.
Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?
Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!