EPISODE · Jan 22, 2016 · 3 MIN
LITVENENKO ONDERSOEK AFGEHANDEL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die ondersoek na die dood van die voormalige Russiese spioen, Alexander Litvinenko, is na tien jaar afgehandel en die Britse owerheid wys die vinger na Vladimir Putin. Wat min mense weet is dat die fotograaf wat die opspraakwekkende foto's geneem het, 'n Afrikaanse vrou, Natasja Weisz*** is. Anita Visser het met haar gepraat.
Embed this episode
Ready to play
LITVENENKO ONDERSOEK AFGEHANDEL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.