EPISODE · Jul 2, 2026 · 0 MIN
Luvaartsekerheid verskerp deur NAC-opleiding
from Nuus · host Kosmos 94.1
Namibië neem nog 'n stap om lugvaartsekuriteit te versterk, met die Namibiese Lughawemaatskappy wat sy eerste Basiese Lugvaartsekuriteitsopleidingskursus in Windhoek aanbied tot 14 Julie. Die opleiding bring 50 deelnemers van die maatskappy en die polisie bymekaar om hulle toe te rus met die noodsaaklike vaardighede om die land se lughawens, passasiers, vliegtuie en kritieke lugvaartinfrastruktuur te beskerm. Woordvoerder Dan Kamati:
Embed this episode
NOW PLAYING
Luvaartsekerheid verskerp deur NAC-opleiding
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.