EPISODE · Apr 21, 2016 · 3 MIN
Malaria Muskiet
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ten spyte van vrese is kenners dit eens dat aardverwarming en klimaatverandering nie noodwendig die grense van malaria-gebiede in die nabye toekoms gaan laat verskuif nie. Malaria is opnuut 'n warm besprekingspunt na 'n vrou van Fochville in Gauteng aan malaria ontkom het. Hanri Wondergem het met twee kenners gepraat om uit te vind hoekom malaria gevalle tog soms in gebiede voorkom wat nie noodwendig malaria-gebiede is nie.
Embed this episode
Ready to play
Malaria Muskiet
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.