EPISODE · Apr 25, 2016 · 2 MIN
MALEMA OP AL JAZEERA
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Die leier van die EFF, Julius Malema, het 'n onstellende uitlating gemaak in 'n onderhoud met die televisienuuskanaal Al Jazeera wat Saterdagaand uitgesaai is. Hy het in die onderhoud met aanbieder Jonah Hull gese^ as die ANC voortgaan om met geweld op betogings te reageer, die EFF se geduld sal opraak en hulle die regering deur die loop van 'n geweer sal verwyder. Hendrik Martin doen verslag....
Embed this episode
Ready to play
MALEMA OP AL JAZEERA
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.