MALEMA Sê DIE EFF IS DIE ENIGE ALTERNATIEF VIR SWART KIESERS episode artwork

EPISODE · Jul 26, 2017 · 2 MIN

MALEMA Sê DIE EFF IS DIE ENIGE ALTERNATIEF VIR SWART KIESERS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Die EFF se leier, Julius Malema, sê dié party se steun het sedert 2013 aansienlik toegeneem en is nou die enigste alternatief vir swart kiesers. Die EFF is vandag vier jaar gelede in Soweto gestig. Die party het in die 2014-algemene verkiesing meer as ses persent van die totale stemme ingepalm en meer as agt persent in verlede jaar se munisipale verkiesing.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 26, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MALEMA Sê DIE EFF IS DIE ENIGE ALTERNATIEF VIR SWART KIESERS

0:00 2:30

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 2 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on July 26, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!