Mandela-maand handel oor dienslewering episode artwork

EPISODE · Jul 16, 2026 · 0 MIN

Mandela-maand handel oor dienslewering

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die regering moedig Suid-Afrikaners aan om in Mandela-maand deel te neem aan aktiwiteite en hulp te verleen waar nodig. In hierdie maand kry mense die kans om die lewe en nalatenskap van wyle president Nelson Mandela te gedenk deur diens aan ander en sterker gemeenskappe te bou wat meer vir mekaar omgee. Die regering se waarnemende woordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê landsburgers moet deur die jaar ingestel wees op goedhartigheid, dienslewering en aktiewe burgerskap.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jul 16, 2026

Die regering moedig Suid-Afrikaners aan om in Mandela-maand deel te neem aan aktiwiteite en hulp te verleen waar nodig. In hierdie maand kry mense die kans om die lewe en nalatenskap van wyle president Nelson Mandela te gedenk deur diens aan ander en sterker gemeenskappe te bou wat meer vir mekaar omgee. Die regering se waarnemende woordvoerder, Nomonde Mnukwa, sê landsburgers moet deur die jaar ingestel wees op goedhartigheid, dienslewering en aktiewe burgerskap.

PodParley-generated summary based on available episode metadata and transcript content.

NOW PLAYING

Mandela-maand handel oor dienslewering

0:00 0:14

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on July 16, 2026.

What is this episode about?

Die regering moedig Suid-Afrikaners aan om in Mandela-maand deel te neem aan aktiwiteite en hulp te verleen waar nodig. In hierdie maand kry mense die kans om die lewe en nalatenskap van wyle president Nelson Mandela te gedenk deur diens aan ander...

Can I download this Nuus episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!