MANTASHE PROBEER VURE IN MYNBOUSEKTOR BLUS episode artwork

EPISODE · Jun 21, 2017 · 3 MIN

MANTASHE PROBEER VURE IN MYNBOUSEKTOR BLUS

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Terwyl adunk president Cyril Ramaphosa probeer om die sakegemeenskap gerus te stel rakende die term radikale ekonomiese transformasie, probeer die sekretaris generaal van die ANC, Gwede Mantashe die spreekwoordelike vure in die mynbousektor blus. 'n Afvaardiging van die ANC gelei deur die Mantashe het gister met die Suid-Afrikaanse Kamer van Mynbou ontmoet, om die mynbouhandves, wat pas in die staatskoerant gepubliseer is te bespreek. Die Kamer van Mynbou wou nie met Spektrum praat oor die trant van die gesprekke nie. 'n Politieke ontleder verbonde aan Unisa se skool van politieke wetenskap, prof Dirk Kotze sê dit is interresant dat die minister van Minerale en energie nie deel was van die vergadering nie

NOW PLAYING

MANTASHE PROBEER VURE IN MYNBOUSEKTOR BLUS

0:00 3:50

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 3 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on June 21, 2017.

What is this episode about?

Terwyl adunk president Cyril Ramaphosa probeer om die sakegemeenskap gerus te stel rakende die term radikale ekonomiese transformasie, probeer die sekretaris generaal van die ANC, Gwede Mantashe die spreekwoordelike vure in die mynbousektor blus. 'n...

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes, you can download this episode by clicking the download button on the episode player, or subscribe to the podcast in your preferred podcast app for automatic downloads.
URL copied to clipboard!