MARIKANA - VYF JAAR LATER episode artwork

EPISODE · Aug 16, 2017 · 5 MIN

MARIKANA - VYF JAAR LATER

from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs

Vyf jaar na Marikana word hulde gebring aan die meer as vier-en-dertig mense wat dood is tydens 'n botsing tussen die polisie en stakende mynwerkers. In die lig hiervan word Thirty Four Plus vanaand by die Orbit Jazz Café and Bistro in Johannesburg aangebied. 'n Rolprent oor die gebeure by Marikana word gewys, asook musiek deur 'n Jazz kwartet wat geskoei is op onder andere die mynwerkers se protes-liedjies. Volgens The Orbit het Marikana die weg gebaan vir musikante om vreesloos te praat oor verskeie politieke probleme in Suid-Afrika.

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 16, 2017

Embed this episode

NOW PLAYING

MARIKANA - VYF JAAR LATER

0:00 5:22

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of RSG Nuus & Aktualiteit?

This episode is 5 minutes long.

When was this RSG Nuus & Aktualiteit episode published?

This episode was published on August 16, 2017.

Can I download this RSG Nuus & Aktualiteit episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!