EPISODE · Jul 17, 2026 · 0 MIN
Marx verwag hewige aanslag van Wallis
from Nuus · host Kosmos 94.1
Rugby: Die Springbok-haker Malcolm Marx sê hulle maak hulle gereed vir 'n hewige, fisieke stryd teen Wallis in môre se derde en laaste Nasieskampioenskaps-tuiswedstryd in Durban. Wallis het sy grootste tuisnederlaag ooit van 73-0 gely in die spanne se vorige kragmeting in November verlede jaar. Marx het aansprake verwerp dat die Bokke die volslae gunsteling is om die wedstryd te wen en sê Wallis is 'n taai span ongeag vorige uitslae:
Embed this episode
NOW PLAYING
Marx verwag hewige aanslag van Wallis
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.