EPISODE · Aug 23, 2026 · 0 MIN
Massiewe stygings in produksiepryse
from Nuus · host Kosmos 94.1
Die mynbousektor het massiewe prysstygings aangeteken, volgens die Namibië Statistiekagentskap se Produsenteprysindeks vir die tweede kwartaal. Kwartaallikse produsentepryse vir mynbou en steengroewe het met 20 persent gestyg, hoofsaaklik gedryf deur skerp kostestygings in uraan teen byna 47 persent, en diamante teen meer as 14 persent. Op 'n jaarlikse basis het die sektor 'n massiewe groei van byna 80 persent gesien, ondersteun deur sterk prysstygings vir uraan, goud en diamante. Mirjam Shihepo van die NSA deel meer:
Embed this episode
NOW PLAYING
Massiewe stygings in produksiepryse
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.