EPISODE · Feb 10, 2016 · 3 MIN
MATIES SR NIE OM SELFDE KAMPVUUR OOR "BLACK FACE" VOORVAL
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Byna 'n week na die sogenaamde blackface voorval by die Universiteit Stellenbosch, en daar is steeds geen duidelikheid oor die Universiteit se standpunt hieroor nie. Intussen loop frustrasie hoog op kampus en is daar tweespalt in bewegings soos Open Stellenbosch, en organisasies soos die Studenteraad, oor hoe om te reageer...
Embed this episode
Ready to play
MATIES SR NIE OM SELFDE KAMPVUUR OOR "BLACK FACE" VOORVAL
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.