EPISODE · Nov 27, 2015 · 3 MIN
MATRIX MEN
from RSG Nuus & Aktualiteit · host SABC News and Current Affairs
Ons waarsku sensitiewe luisteraars dat die volgende insetsel ontstellend kan wees.::: Baie mense se nekhare rys oor die 16 Dae Van Aktivisme Teen Geweld Teen Vroue en Kinders. Een so 'n organisasie, Matrix Men, sê dat die mishandeling van mans en seuns dikwels met spot en minagting begroet word. Volgens die organisasie moet meer aandag aan die manlike geslag gegee word. Marlinée Fouché het met die voorsitter, Martin Pelders, gepraat. .
Embed this episode
Ready to play
MATRIX MEN
No transcript for this episode yet
Similar Episodes
No similar episodes found.