Maynier verwelkom arrestasie van wildsmokkelaars episode artwork

EPISODE · Aug 28, 2026 · 0 MIN

Maynier verwelkom arrestasie van wildsmokkelaars

from Nuus · host Kosmos 94.1

Die minister van Bosbou, Visserye en die Omgewing, David Maynier, verwelkom die inhegtenisneming van twee mans op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Gauteng vir beweerde wildsmokkelary. 'n Vyftigjarige Thaise burger het 50 voël-eiers versteek in 'n tuisgemaakte broeikassak. 'n Drie-en-twintigjarige landgenoot het na bewering probeer om 418 papegaai-eiers in twee tuisgemaakte broeikassakke deur te smokkel. Maynier sê dit beklemtoon die toenemende gesofistikeerdheid van oorgrens-wildsmokkelnetwerke:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Aug 28, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

Maynier verwelkom arrestasie van wildsmokkelaars

0:00 0:17

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on August 28, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!