McCullum sal nie uittree as hoofafrigter nie episode artwork

EPISODE · Jun 30, 2026 · 0 MIN

McCullum sal nie uittree as hoofafrigter nie

from Nuus · host Kosmos 94.1

Brendon McCullum sê hy het geen planne om uit te tree as Engeland se hoofafrigter nie. Engeland het die bepalende toets teen Nieu-Seeland in Trent Bridge met 160 lopies verloor en die reeks met 2-1. Die Swartpette is nou die eerste besoekers in 14 jaar om ʼn reeks van drie of meer toetse in die land te wen. Ben Stokes se kapteinskap van vier jaar eindig met sy eerste nederlaag op tuisgrond. McCullum sê sy toewyding aan Engeland het nooit gewankel nie:

Episode metadata supplied by the publisher feed · Published Jun 30, 2026

Embed this episode

NOW PLAYING

McCullum sal nie uittree as hoofafrigter nie

0:00 0:21

No transcript for this episode yet

We transcribe on demand. Request one and we'll notify you when it's ready — usually under 10 minutes.

No similar episodes found.

Frequently Asked Questions

How long is this episode of Nuus?

This episode is 0 minutes long.

When was this Nuus episode published?

This episode was published on June 30, 2026.

Can I download this Nuus episode?

Yes. Use the download control on the episode player to save the publisher-provided media file.
URL copied to clipboard!